Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hannic's Retreat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elsje V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige netjiese huis. Ons het twee dae by Hannic's gebly. Dis smaakvol en prakties ingerig. Baie goed toegerus. Sal graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Naby alles. Mooi huisie. Uitstekend. Besoek gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Bitter netjies en alles wat jou hart begeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilian G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig, skoon en baie gerieflike huis. Huis is baie goed toegerus met alles wat benodig word vir 'n wegbreek. Baie stylvol en modern. Ons het baie lekker gebly vir die week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vinnig lekke kuier. Behalwe vir die water was dit 'n fantastiese verblyf. Uiters skoon en netjies. Sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angélique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Pragtig en tuis. Pragtige plekkie wat sommer tuis gevoel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very comfy and relaxing. Excellent! Very neat and well equipped. Will definitely see you again at Hannic's Retreat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lieflike huis, sentraal geleë. Baie mooi plek met lieflike uitsig oor die berg. Pragtige stoep wat oor die berg uitkyk. Die huis self is baie goed toegerus met gemaklike meubels en goeie beddens en linne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

An exceptional weekend away in a beautiful part of South Africa. The bookings and communications were exceptional. The house is in excellent condition and extremely comfortable. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus L
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Besonders en asemrowend. 10 uit 10 vir 'n wonderlike, juweel van 'n plek. 5-ster akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 104, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e141221ab655fd236d7e437cf05fdf68b790a40bf03fc02ed6486db596f8bbaf0db432e42275e99b9a2d7e20cada6d484d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 183 5 1 5 104 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518058 28.416011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang