+21

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Frans L
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Rustig en veilig. Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Happi Stay
Rustige persoon. Hy is enige tyd welkom.

Cj K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Greatness. I was lovely, it was very great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Happi Stay
Dit was 'n plesier om die paartjie te akkommodeer. Hulle is enigtyd welkom!

Anelda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Knus en netjiese blyplek. Gasvrou baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thea F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was 'n baie lekker rustige tydjie. Sal hands down aanbeveel, netjies en skoon. Is baie happi! Baie vriendelike diens. Sal vir enige iemand aanbeveel wat 'n netjiese, skoon vakansieplekkie soek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Happi Stay
Dit was baie goed om hulle as gaste vir 5 dae te akkommodeer. Baie rustige mense en plesier om hulle in Happi Stay te huisves. Hulle is enigetyd welkom om te kom kuier. Vriendelike weskusgroete

Adam Cornelius C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Dusi heerlik rustige plek geskikte plek vir 'n week wegbreek. Dit was 'n heerlike wegbreek. Sal hierdie plek aan enige een voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Happi Stay
Dit was 'n groot plesier om hulle te huisves in my woonstel. Vriendelik en rustige mense. Hulle is enigetyd welkom by Happi Stay

Daniel P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Lekker vroolik en geselig. Dit was 'n aangename oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freda
Happi Stay
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Sien uit om julle weer te sien.

Andricia M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Therapeutic and very peaceful! The premises were neat and safe, very friendly owners. However, I feel it was not worth what we paid for. Overall, we enjoyed our stay in Lamberts Bay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Freda
Happi Stay
Dit was lekker om Andricia en gesin in Happi Sfay te huisves. Hul was baie rustige mense en hoop om hul weer gou te sien.

Linette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2024

Vriendelike eienaars. Het van die begin af vir ons welkom laat voel. Was lekker by Happi Stay.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Freda
Happi Stay
Baie rustige gaste en gaan hul is enig tyd weer welkom by Happi Stay. Was 'n plesier om hul te huisves.

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Ons het baie gebly in Happi Stay. Plekkie was skoon, netjies en gerieflik. Gasvrou Freda was gasvry en vriendelik. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Freda
Happi Stay
Baie dankie Johan, sien uit om jul weer te huisves. Mooi bly

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Nov 2023

Sal beslis nie aanbeveel nie. Verblyf is langs die pad, 21:30 wakker geklop deur persoon wat vis verkoop. Beslis nie die geld werd nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Freda
Happi Stay
Goeiedag Ek wil net regstelling maak. Ek het veilige parkering agter geslote hek asook 'n volle alarmstelsel met strale reg rondom die woonstel. Ek is ook in die proses om palisade voor die woonstel te sit, maar ek weet my gaste is absoluut veilig. Ek het in 2 jaar nog geen inbrake by Happi Stay gehad. Wat die vis en kreefverkoping betref, dit is 'n vissersdorp en 80% van ons plaaslike mense is afhanklik van daardie inkomste. Dit is dus buite my beheer om hulle te stop. Hoop u verstaan. Maar ek's bly ek kon jul met goeie gasvryheid en vriendelikheid ontvang. Groete Freda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 5)
Bespreek

3 Vissers Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd10ae0bf7c827a19f406ca0a2e6d7a3c61f61eb1bfcf3d97b6709011c72c53e9e523e799c876ffe370121666404605b5f70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag, vir 5 mense 19 5 1 5 3 Vissers Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.095645455606 18.303921796243
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang