Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (60)

Resensies van Lambertsbaai

4.2 / 5  
volgens 403 resensies
Lees regte resensies van Lambertsbaai van 403 geverifieerde gaste.
Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lambertsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lambertsbaai Akkommodasie

65 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
VanafR398
R358
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

Languedoc Verblyf is in die klein Weskus-vissersdorpie Lambertsbaai geleë en bied gerieflike verblyf met 'n see-uitsig in 3 volledig gemeubileerde selfsorg-eenhede net 'n paar meter van die strand af. Ons bied ve...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

Bay House is in Lambertsbaai geleë en bied 2 selfsorgeenhede net 100 m van die strand af. Verblyf word gebied in die hoofhuis met slaapplek vir 6 mense en in Eenheid 2 met slaapplek vir 4. Die hoofhuis het 3 sla...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

Die Weskus Hokkie is op die plaas Steenbokfontein geleë, 8 km buite Lambertsbaai. Dis ideaal vir mense wat lief is vir die natuur en buitelewe en die wat net in die natuur wil ontspan. Vir branderplankryers is dit ...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Lambertsbaai

@The Bay Guest Villa is in Lambertsbaai geleë - 'n klein vissersdorp in die Wes-Kaap sowat 280 km van Kaapstad af. Die kusdorp is baie gewild vir sy strande, wild en kreef. Dis die perfekte wegbreek-bestemming vir ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lambertsbaai

Albatros Unit 7 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n vissersdorpie aan die Weskus sowat 2 en 'n half ure se ry van Kaapstad af. Die woonstel is een van 7 ander eenhede. Die woonstel is op die vierde vloer en ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

Erusno bied gehalteverblyf in die rustige kusdorp Lambertsbaai. Dié eenheid is naby verskeie geriewe soos restaurante, winkels en die hawe. Erusno het 2 slaapkamers en voorsien slaapplek aan 4 persone. Die hoofsl...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai

Aan't See House and Apartment is in die rustige kusdorp, Lambertsbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis en 'n eenslaapkamerwoonstel. Beide die huis en die woonstel het 'n pragtige ui...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai

Weskus Grotjie skuil in 'n rotsblok op die plaas Steenbokfontein net 8 km buite die rustige dorpie Lambertsbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat smag na 'n stil, salige wegbreek. Die oopplan-eenheid het 'n slaap...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai

Bougain Villa is in die bekoorlike kusdorpie Lambertsbaai, teen die Weskus, geleë. Lambertsbaai is 60 km van Clanwilliam af en 2 en 'n half ure van Kaapstad af. Die eenheid bied gerieflike en kwaliteit-verblyf vir ...

15% af Aanbod!
VanafR2 100
R1 785
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

Friedse Plek @ Lambert's Bay bied slaapplek aan 1 tot 6 gaste. Dis 'n ruim huis met 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 3 kuierareas. Dit skuil in 'n stil woonbuurt loopafstand van die kus af. Daar is 'n uitsi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Hierdie klein visdorpie in die Wes-Kaap , 280 km noord van Kaapstad, is bekend as die Diamant van die Weskus en die kreef-mekka van Suid-Afrika. Gaan verken die lang, wit strande op somersaande, die hawe met vissersbote, die voeleiland en heerlike seekos-restaurante soos Isabella's by die hawe, Bosduifklip en Muisbosskerm (waar Koos Kombuis en Kannetjie in 1998 getrou het)....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...