5 gaste
1 slaapkamer
4 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Vissers Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Happi Stay is 'n knus selfsorg-eenheid wat 'n deel van die eienaar se huis beset met 2 aparte ingange. Dit is geleë in die kusvoorstad Lambert's Bay aan die Weskus en is ideale oornagverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Hierdie eenheid kan tot 5 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Daar is 2 badkamers wat albei 'n stort, wasbak en 'n toilet het. By die deur van die slaapkamer, in die leefarea, is nog 'n koningingrootte-bed.
Die leefarea sluit 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, 'n sitkamer en 'n kombuis in wat goed toegerus is met 'n drieplaatstoof met 'n mini-oond, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer sluit 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale in. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die ligging van hierdie eenheid is binne loopafstand van die strand en winkels. Gaste het toegang tot buitebraaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Freda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Vissers Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Happi Stay het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Vissers Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang