Pick your preferred language

English

Afrikaans

+18
Selfsorg in Witsand

Happy Place 1008

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1008 Tuna Street, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Happy Place 1008 is 'n bekoorlike dubbelverdiepinghuis op die strand in Duinepark, Witsand, naby 'n getypoel. Met direkte toegang tot die strand is dit ideaal vir 'n ontspannende gesinswegbreek.

Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 2 leefareas. Die 2 slaapkamers bo het elk 'n dubbelbed, terwyl die slaapkamer op die grondvloer ook 'n dubbelbed het. Die badkamer op die onderste verdieping is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en die badkamer bo het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n gemaklike sitkamer en eetkamer, sowel as 'n binnenshuise braai-area, perfek vir enige weer.

Gratis Wi-Fi (50 GB per week) en DStv Premium is ingesluit. Bykomende data kan teen 'n ekstra koste aangekoop word, of gaste kan hul eie router gebruik.

Let asseblief daarop dat visvanggroepe en troeteldiere (Soos byvoorbeeld,
voels, honde, katte,hamsters, ens.), nie toegelaat word nie,aangesien die huis nie daarvoor ingerig is nie.

Buite kan gaste in die tuin met see-uitsigte ontspan. Twee houtpaadjies, net drie huise weg aan weerskante, bied direkte toegang tot die strand. Parkeerplek is voor die huis beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1008 Tuna Street, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Place 1008 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1008 Tuna Street, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96df361de800f7adfc321a732bfd3a1f3d68512085983f2a1a164660b2da29dce624be0879461ab187d13d80de13d4097700?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 1008 Tuna Street Duinepark 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.392342790515 20.862430930138
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang