6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 224 Penguin Close, Grotto Bay, Swartland, 7345, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Happy Place is 'n strandkothuis wat gerieflike verblyf buite die stadsgedruis in Grottobaai bied. Grottobaai het 'n privaat strand, staproetes en bergfietsroetes, wat ideaal vir natuurliefhebbers en avontuur-entoesiaste is.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer op die solder het 'n see-uitsig en 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n sitkamerstel, 'n etenstafel, 'n gedeeltelike see-uitsig, 'n platskerm-TV en binnebraaigeriewe. Die glasstapeldeure lei na die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marthina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 224 Penguin Close, Grotto Bay, Swartland, 7345, Wes-Kaap
- Gaste dink Happy Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
224 Penguin Close, Grotto Bay, Swartland, 7345, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang