Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Greenways

HappyPlace - Laguna Beach

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Daniel M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2025

Heerlik gekuier in ons klein huisie. Ons het heerlik gebly. Die huisie was skoon en goed toegerus. Die kompleks was baie veilig en dit was lekker om 'n swembad tot ons beskikking te hê. Die ligging was nie wonderlik nie, aangesien dit baie naby aan 'n groot kruising geleë was; die verkeer was nogal hard. Maar dit was die enigste negatiewe van ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
HappyPlace - Laguna Beach
Dankie vir die review. Was lekker om julle as gaste te akkommodeer. Bly die fasiliteite in die estate maak op vir die kruising.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Colette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Saint Andrews Drive, Greenways, Cape Town, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA605496c6002ee501774a48b613287091efa9b2fe071c159fce756d581417fecaf558505c7ade857b441b7fa34dbc37d42d08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Saint Andrews Drive Greenways 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134765868119 18.846147193448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang