4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dockrail Road, Foreshore, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Harbour Bridge 417 is 'n selfsorgwoonstel in die Kaapstad se Foreshore-distrik. Dit is naby die CTICC en die V&A Waterfront en bied 'n veilige spasie waarin gaste kan werk of ontspan.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat smaakvol versier is. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en bied 'n pragtige uitsig op die berg en oor die kanaal. Daar is 'n bad en 'n stort in die en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en bied 'n uitsig oor die stad en op die berg. Daar is 'n stort-oor-bad in hierdie slaapkamer se badkamer.
Die hoofleefarea is oopplan en het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die kombuis lei na die sitarea wat 'n pragtige uitsig, gemaklike rusbanke en 'n TV het.
Die Harbour Bridge-kompleks word beveilig met sekuriteitspersoneel wat 24 uur per dag wag hou, geslotekringtelevisie deur die hele gebou en sleutelkaarttoegang na die gebou se gemeenskaplike areas. Geriewe op die perseel sluit kelderparkeerplek, 'n restaurant, en 'n buiteswembad met 'n 360°-uitsig oor die geskiedkundige hawe, die stad en op Tafelberg en Seinheuwel in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 84
Resensies 332
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Dockrail Road, Foreshore, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Harbour Bridge 417 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dockrail Road, Foreshore, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang