+28
Selfsorg in Gordonsbaai

Harbour Place

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizelle S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Asemrowende Uitsigte. Ongelooflike uitsigte van elke hoek en draai vanuit die “woonstel” en die reuse stoep. Dit was wonderlik om al die aktiwiteite daar te kon aanskou—al die bote wat uit- en invaar, die vangste en die visvangers op die “muur”. Die skottelgoedseep, sponsie en vadoeke was ’n bonus; nie alle plekke voorsien dit nie, asook die koffie en tee. Die wasmasjien was ’n wenner aangesien ons eers op ’n “cruise” was. Ons het ongelukkig nie warm water in die krane gehad nie, aangesien ons dit gedeel het met Ocean Basket reg onder ons, maar dit is op ’n manier reggemaak. Ons het wel nog af en toe gesukkel met water. Helen van die agentskap in GB was so behulpsaam daarmee, veral oor Paasnaweek. Ons moes ongelukkig ’n “charter” kanselleer om die volgende dag daar te wees vir die loodgieter. Ons het wel tyd teruggekry, maar nie ons “charter”-ervaring nie. Alhoewel dit ’n ruim plek is, kort dit baie “TLC” (van die blindings is baie stukkend, die vloere is vol verfmerke en van die laaie in die kaste is stukkend of kan nie oopmaak nie). Die skoonmaakspan sal ook daadwerklik aandag moet gee aan hoe hulle skoonmaak. Daar was baie bruin hare regoor die plek, soos in die waaiers en in die groot borde binne die kombuiskas. Ongelukkig ook “ou” stof op plekke. ’n Stofsuier en ’n mop vir skoonmaak sal waardeer word. Die teëls is te grof vir ’n besem. Ten spyte van bogenoemde sal ons beslis weer daar gaan bly. “You just can’t beat the view”!!!!!

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 136

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Breakwater Lane, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ad9e8ffed2902318857eae9d3d3413c744c8cfd856d2464c6630eeaa40d53db43a09e33d104d0ef338533533390cede226b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 1 Breakwater Lane Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.152387223053 18.857926386547

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang