Harbour Square Hotel
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Harbour-weg 5, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 290 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Harbour Square Hotel is 'n elegante hotel wat 'n romantiese wegbreek of onvergeetlike gesinsvakansie aan gaste bied wat die natuurskoon van die pragtige kusdorp Hermanus wil beleef. Die hotel bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid gastekamers en eenhede met gemaklike beddens en badkamers met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het ligte, moderne dekor met luukse afwerkings, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, WiFi en 'n TV.
Harbour Square Hotel bied verskeie geriewe waarvan gaste gebruik kan maak. Gaste het eksklusiewe gebruik van die ikoniese randvloeiswembad en kan heerlike ontbyt en skemerkelkies op die terras geniet.
Hermanus is 'n gewilde bestemming vir walviskyk gedurende die walvisseisoen, haaihokduik saam met witdoodhaaie en die ongelooflike natuurskoon. Die Harbour Square Hotel is 'n paar treë vanaf die dorp met 'n verskeidenheid restaurante, besienswaardighede en aktiwiteite binne loopafstand van mekaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Niyaaz Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 237
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Harbour-weg 5, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Harbour-weg 5, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom