- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Long Street, Harbour Town, Thesen Island, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Harbour Town Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf op Thesen Island in Knysna. Die verblyf dien as 'n uitstekende basis vir gaste wat die besienswaardighede en geriewe van die dorp en op die Tuinroete wil verken.
Verblyf word in 'n eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 2 of 'n tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 gebied. Die slaapkamers het gemaklike beddens en die badkamers het bad- of stortgeriewe.
Elke woonstel het 'n goed toegeruste kombuis wat 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond insluit. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, TV en 'n kaggel en dit lei na 'n balkon met 'n etenstafel.
Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Izelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Long Street, Harbour Town, Thesen Island, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Harbour Town Apartments het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Long Street, Harbour Town, Thesen Island, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang