Selfsorg in Weskus

Harder en Springer

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Radia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Breathtaking, peaceful and beautiful. Warm-hearted people who assisted us through. We enjoyed the peaceful, neat, awesome and amazing Harder en Springer. That was really what we needed to find ourselves again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful, amazing tranquil. The best place to just relax and pause. Absolutely amazing, beautiful views. Peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike naweek-wegbreek. Baie dankie, ons het heerlik gekuier in 'n rustige omgewing met pragtige natuurskoon. Die eenheid is goed toegerus met alles wat nodig is om gerieflik te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Heerlike plaaswegbreek aan die Weskus. Ons het ’n baie lekker verblyf gehad by Harder & Springer in Velddrif aan die Weskus. Dit was heerlik om op die plaas te wees en regtig weg te breek van die gejaag en geraas van die stadslewe. Om die skape te sien rondloop en die voëllewe te geniet, het vir soveel rus en ontspanning gesorg. Simon en Ilze was ongelooflik vriendelik en hulpvaardig en het regtig moeite gedoen om seker te maak ons verblyf was aangenaam. Ons het elke oomblik geniet en sal hierdie plek beslis aanbeveel vir enigiemand wat die eenvoud en rustigheid van plaaslewe wil ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A peaceful break. We had a lovely and peaceful time at Harder. We'll definitely come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ada F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Simple, blissful and lovely. It was such a great experience. We really enjoyed our stay. The staff was so helpful. Ilze and Simon started our fire when we arrived as it was a rainy, cold day; it was just what we needed and I would recommend it to anyone. Harder is such a cosy little cottage and has all you need for just yourself and your partner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iaan T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Sal definitief aanbeveel. Baie lekker en rustig gebly. Bonus is toegang tot die rivier en 'n veilige plek vir visvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustig en veilig. Baie lekker gebly. Alles was mooi skoon en netjies. Diens was goed. Het net gesukkel om die plek te vind, want by die hoof afdraai wys daar nie 'n bord nie. Sal hom aanbeveel, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Dit is 'n goeie wegbreek van stadslewe na 'n rustige plaaslewe en omstandighede. Het die paar dae geniet wat ons daar was. Kinders het die rivier en omgewing geniet. Rustigheid was hemels, die skape se bler en ander natuurlewe wat gehoor is, is uit boonste rakke. Verblyf minimalisties, maar voorsien aan al die nodige behoeftes. Sal definitief weer gebruik maak van die akkommodasie. Baie dankie aan Simon en sy span.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilhelm K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Heerlike sielerus. Heerlik gerus in die wonderlike plaasstilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 706
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 706
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 706
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Springersbaai, Velddrif, 7635, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5989fd45885e6aea4b3351614e6277ec3e6d71324e3232b00a1a4074b07cad4c9e2cb9a311f32f0aec2d97cb53c104ccb970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R706 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Springersbaai Velddrif 7635 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.80453 18.216985
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang