Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harder en Springer

Harder
Vanaf
Vanaf R706
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Harder is 'n eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea langs die kombuis het 'n binnebraai. Die stoep het ook braaigeriewe en 'n uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Harder en Springer gebruik sonkrag en gas vir alle huishoudelike apparate.
Die gebruik van enige van u eie apparate moet met aankoms uitgeklaar word met ontvangs.

Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.

Die gebruik van die grondpad as renbaan vir motorfietse of voertuie word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Springer
Vanaf
Vanaf R1 412
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Springer is 'n drieslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as 'n etenstafel met sitplek vir 6. Daar is ook 'n heerlike binnebraai én braaigeriewe buite. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Harder en Springer gebruik sonkrag en gas vir alle huishoudelike apparate.
Die gebruik van enige van u eie apparate moet met aankoms uitgeklaar word met ontvangs.

Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.

Die gebruik van die grondpad as renbaan vir motorfietse of voertuie word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R706
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Springersbaai, Velddrif, 7635, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37dd85554f95ff161f40b948eb5db2b123bdd3c595e33f83d2b1de01d6b169d10c02965f62463163a394cfb4c1d7c6a5b4f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R706 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Springersbaai Velddrif 7635 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.80453 18.216985
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem