- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Springersbaai, Velddrif, 7635, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Harder en Springer bied knus selfsorgverblyf op 'n plaas 12,3 km van Velddrif af. Ontsnap uit die stad en kom geniet die rustige atmosfeer en uitsigte oor die Weskus.
Die verblyf is in 2 eenhede, Harder en Springer, verdeel. Harder het slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Springer is 'n drieslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is volledig toegerus en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4.
Albei eenhede het gratis WiFi, lieflike binnebraai-areas en buitebraaigeriewe.
Die eenhede is naby die baie bekende vissersdorpie Velddrif, so visvang is beslis een van die vele aktiwiteite in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Springersbaai, Velddrif, 7635, Wes-Kaap
- Gaste dink Harder en Springer het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Springersbaai, Velddrif, 7635, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang