Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmonie 1

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Deborah M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2023

Charming house in a great location, well equipped and comfy. Pleasant stay in Paternoster in this charming cottage which is very close to the beach. Lovely neighbourhood and a neat and tidy space. Well-equipped house with everything needed. The inside fireplace was nice for a colder day although it did smoke the house a bit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Faith C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Felt like home. We enjoyed our stay at Harmonie 1 very much since it's just a stone's throw away from the beach. It was the perfect stay since we had children with us and they could go to the beach whenever they felt like it! We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Weereens lekker in 'n bekende plek. Die kombuis toerusting is opgegradeer wat baie aangenaam is. Heerlike verblyf. Die hantering deur die verblyfverhuring was nie baie goed met die terugbetaling van die sleuteldeposito nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Celeste P
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jun 2024

Huis was gerieflik, ligging uitstekend. Ons het baie lekker gebly in Harmonie 1.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adele H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2023

Pragtige eenheid. Huuragentskap Paternoster Rentals is pateties, en bied geen ondersteuning en diens nie. Heeltyd probleme met alarm, probleme met parkering. Geen reaksie van Paternoster Rentals-agentskap op hierdie probleme nie. Moes sukkel om sleuteldeposito by agentskap terug te kry.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Harmonie 1
Beste Adele, baie dankie vir jou terugvoering. Ons is jammer om te hoor oor die probleme wat julle ondervind het tydens julle verblyf by Harmonie 1 en wens jul het ons in kennis gestel van dit. Die alarm was die enigste probleem wat aangemeld was en waarop ons dadelik reageer het. Ons was nie bewus dat daar 'n probleem met parkering ook was nie, siende dat daar 'n garage is vir een voertuig en spasie voor die garage is vir 'n 2de voertuig. Die sleutel deposito is gewoonlik terugbetaalbaar 7 dae nadat jul vertrek, wat in hierdie geval binne 6 dae aan julle terugbetaal was. Ek hoop ons kan julle weer eendag terugverwelkom, onder beter omstandighede.

Carl H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Lovely! Perfect spot close to the beach. We will definitely come back again. The best value is that we could invite people to stay with us and we paid the same price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Harmonie 1
Hi Carl, Thank you for the feedback. Harmonie 1 is one of the popular properties, perfect for a family and within walking distance to the main beach. Glad you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you again.

Cora V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Ons wou nie huis toe gaan nie! Ons was al voorheen in ander huise in Paternoster maar ons sal beslis weer na Harmonie 1 wil gaan. Dit was 'n aangename verrassing om so naby die strand te wees en die see-uitsig van sekere plekke af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Harmonie 1
Hi Cora Baie dankie vir jou terugvoering, dis altyd lekker om te hoor as gaste die verblyf geniet het. Harmonie 1 is inderdaad 'n pragtige eenheid naby die strand. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Amanda L
Kort verblyf
4.8
Mrt 2019

Dit was gehalte tyd as gesin in jul huis! Ons het alles baie gerieflik gevind, baie mooi skoon en volledig toegerus. Die kuierstoepie is 'n wenner! Ons het ure daar gekuier!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Harmonie 1
Hi Joy, So bly om te hoor jul het lekker gebly in Harmonie, die stoepie is inderdaad 'n lekker bymekaarkom plekkie. Hoop om jul weer eendag terug te kan verwelkom.

Lorna A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2019

Beautiful location, perfect. Nice and cozy, beautiful location, loved the private patio braai area. Just perfect! It was just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2019

Wonderlike blyplek. Die huis het net 'n baie goeie skoonmaak nodig.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Harmonie 1
Hi Charlene, thank you for the feedback. Harmonie units are all thatched roof and can be very dusty and sandy at times, especially when Paternoster is windy. We, however, dust and mop on the day of arrivals in order to avoid this and do apologize if the house was not that clean when you entered. We promise to make up for it the next time and look forward to welcoming you as our guests again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 61

Resensies 805

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 17, Voorstrandt, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03a5c8bd030f25223a5cfb187936646256d7f934af38150eb0b3c8ceedf15f512ec3b16423adac9f8ef198e4293d393160b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 17 Strandloper Street Voorstrandt 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.807375 17.894683333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang