9 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Beach Road, Herold's Bay, 6615, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Harold Manor is 'n moderne selfsorghuis op die seefront in Heroldsbaai. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, konveksie-mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea langsaan het sitplek en 'n binnebraai. Die tweede sitarea het 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die hoof-leefarea het stapeldeure wat na 'n dek lei. Daar is 'n kuier-area op die dak met sitplek, sonstoele en 'n vuurput. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is naby Heroldsbaai se strand en 5,7 km vanaf Oubaai-gholfbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 27 Beach Road, Herold's Bay, 6615, Wes-Kaap
- Gaste dink Herold Manor het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Beach Road, Herold's Bay, 6615, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang