Pick your preferred language

English

Afrikaans

+39
Gastehuis in Die Bult

Hartedief Gastekamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Reiger Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Hartedief Gastekamers is in Potchefstroom se pragtige damarea geleë en bied 'n rustige atmosfeer.

Verblyf is beskikbaar in gastekamers en 'n selfsorg-eenheid. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die nodige eetgerei is ook beskikbaar. Die selfsorg-eenheid se kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan die gasheer vra oor lekker aktiwiteite in die omgewing.

Die eenhede is naby die NWU-kampus, die botaniese tuine, Potchefstroomdam, die Mooirivier en die gewilde Bult met sy koffiewinkels en restaurante. Hoërskool Gimnasium, Laerskool Mooirivier, NWU McArthur Stadium, MediClinic en Mooirivier Mall is 4 km vanaf die verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Donna E
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was amazing. Ons het baie lekker gebly. Hulle het uit hulle eie na ons woefie gekyk toe ons nie geweet het waar ons hom vir die dag kon los nie.
Des 2025
Sarel S
Saam met vriende
5.0
Vir seker -n verblyf om te onthou. Home away from home. Wat 'n amazing plek. Ons het baie lekker gebly. Kamers was heerlik ruim, stylvol en gerieflik....
Sien meer
Okt 2025
Prof. Alfred B
Besigheidsreis
5.0
Heeltemal voldoende vir oorslaap. Gasheer- en vrou kommunikeer goed. Heeltemal voldoende vir oorslaap.
Okt 2025
Retha K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier – gasvry, netjies en gesellig! Hartedief Gastekamers is ’n pragtige, goed-versorgde gastehuis met hartlike gasvryheid en 'n gemaklike, ...
Sien meer
Okt 2025
Cecile E
Saam met vriende
5.0
Oulik, gerieflik! Pragtige plekkie. Baie goed toegerus met kosmaak-geriewe. Ons het heerlik gebly en sal weer gebruik in die toekoms.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rolindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 3 Reiger Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Gaste dink Hartedief Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Reiger Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fd2336a22dbeeaaf403ed34859c37f78950b05701fcbc0ec8c1d75c78a38ffd24cad6489a057d54647570d6059626d1cd3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 3 Reiger Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.67805246039 27.098421020832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang