- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Reiger Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Hartedief Gastekamers is in Potchefstroom se pragtige damarea geleë en bied 'n rustige atmosfeer.
Verblyf is beskikbaar in gastekamers en 'n selfsorg-eenheid. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die nodige eetgerei is ook beskikbaar. Die selfsorg-eenheid se kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste kan die gasheer vra oor lekker aktiwiteite in die omgewing.
Die eenhede is naby die NWU-kampus, die botaniese tuine, Potchefstroomdam, die Mooirivier en die gewilde Bult met sy koffiewinkels en restaurante. Hoërskool Gimnasium, Laerskool Mooirivier, NWU McArthur Stadium, MediClinic en Mooirivier Mall is 4 km vanaf die verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rolindie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 132
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3 Reiger Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes
- Gaste dink Hartedief Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Reiger Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang