- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 56 Waterfront Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Harties Wellness Centre & Accommodation is 'n rustige paradys wat selfsorg-oornagkamers in Schoemansville, Hartbeespoort bied. Die akkommodasie is sentraal en gerieflik geleë. Dis net 'n klipgooi van die dam en Schoemansville Oewerklub af, waar jy kan bootry, visvang en lekker kan piekniek hou.
Die akkommodasie is beskikbaar in 3 goed toegeruste kamers. Elke kamer is met sy eie dekor en styl versier. Daar is ook toesluitmotorhuise vir jou veiligheid en gerief.
Verder bied die gesondheidsentrum 'n volledige liggaamanalise, infrarooibehandeling, 'n passiewe oefenappraat, elektroterapie en natuurlike produkte/aanvullings.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 56 Waterfront Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Harties Wellness Centre & Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
56 Waterfront Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang