+27
Selfsorg in Bredasdorp

Haus Barbara Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Isabel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflike en gemaklike verblyf met 'n baie vriendelike en behulpsame eienaar! Gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het in 'n rustige omgewing. Was baie behulpsam en vriendelik en die gratis 'upgrade' is 'n welkome bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Haus Barbara Guest House
Thank you for your visit to Haus Barbara. It was wonderful to welcome you. Kind regards.

Rene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very comfortable and friendly hosts. It felt like home. I would suggest that the TV is positioned so that you can watch from the bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandre V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Comfortable. Perfect for what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Haus Barbara Guest House
It was a great pleasure to meet you and host you. All the very best for the next chapter.

Keegan W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Our short stay at Haus Barbara was relaxing, comfortable, and memorable. Our stay at Haus Barbara was marvellous. Barbara was an excellent host, and the accommodation was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Barbara
Haus Barbara Guest House
Thank you for visiting us during the Overberg Airforce Air Show.

Sandy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Friendly, clean, comfortable. Friendly hosts. Clean, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Haus Barbara Guest House
Thank you for your visit to Haus Barbara. It was a great pleasure to meet you and welcome you.

Annetjie M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Baie ekonomies, skoon met puik vriendelike diens. Haus Barbara Guest House, is 'n puik verblyf vir privaat of besigheid. Ek het my mammie van 80 saam met my op 'n besigheidsreis geneem. Alles was prakties en gemaklik, baie skoon en vriendelike diens. Regtig bekostigbaar met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Haus Barbara Guest House
It was a great pleasure to welcome you and your mum. I am very pleased that the library book has arrived safely back in your hometown. Kind regards, Barbara

Dianah G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Baie lekker. Lekker gebly en vriendelike ontvangs. Ek aanbeveel dit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Barbara
Haus Barbara Guest House
Dit was wonderlik om julle weer te sien.

Yolande G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2025

Gerieflik en netjies. Alles was goed, behalwe die hitte. Daar was geen waaier of lugversorger nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Barbara
Haus Barbara Guest House
Dear Yolanda. Thank you for your visit. Wishing you a fantastic 2026.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Maria & Bennie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig. Netjies. Veilig. Ons het baie lekker gebly. Tannie Barbara en die oom doen soveel moeite om jou gemaklik te laat voel. Was lekker om vriendelike mense met aankoms te kon ontmoet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Haus Barbara Guest House
It was a great pleasure to host you. Have a wonderful 2025.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Viljoen Str, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d14c042e171e4cf81ec681d38904b21847ba1b32759f225b9f0ca637e041a0cad8bc13708ccfbea58bda44707bd911d88d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 20 Viljoen Str Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.530857589395 20.035331547261
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang