Pick your preferred language

English

Afrikaans

+27
Selfsorg in Bredasdorp

Haus Barbara Guest House

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 2 Jan 2026 tot 5 Jan 2026.
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Viljoen Str, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Haus Barbara is gesetel in Bredasdorp - die hart van een van die koringmandjies van Suid-Afrika. Bredasdorp is baie na aan die mees suidelike punt van Afrika-Kaap Agulhas, waar die Atlantiese en die Indiese Oseane mekaar ontmoet.

Die verblyf bestaan uit 3 eenhede en bied slaapplek vir 9 gaste. Kinders is welkom.

Verblyf is selfsorg. WiFi is gratis.

Goed opgeleide en vriendelike troeteldiere is welkom. Barbara het die reg om die eienaar te vra om hul troeteldier van die perseel af te verwyder sou die troeteldier die ander gaste se gemak en veiligheid ontwrig. Eienaars moet ook self agter hul troeteldiere skoonmaak. Die inentings- en ontwurmingsertifikate moet op datum wees en met aankoms aan ons gewys word uit hoflikheid aan ander gaste.

Die kamers word op versoek deur skoongemaak.

Linne en handdoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Bredasdorp is perfek vir die reisiger wat graag op een plek wil oorbly en daaglikse reise wil onderneem na de Hoop Natuurreservaat, Kaap Agulhas, Elim en die mees suidelike wynkelders, Arniston, Gansbaai, Hermanus, Swellendam en die Kaapse Roete 62.

Barbara spesialiseer in concierge-dienste en toerisme en kan gekontak word om aktiwiteite soos Zipline, walviskyk en haaihokduik te bespreek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 20 Viljoen Str, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Haus Barbara Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
10 % AF
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
10 % AF
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 000
10 % AF
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Viljoen Str, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d14c042e171e4cf81ec681d38904b21847ba1b32759f225b9f0ca637e041a0cad8bc13708ccfbea58bda44707bd911d88d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 20 Viljoen Str Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.530857589395 20.035331547261
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang