Haus Garnison Apartment
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Tobias Hainyeko Street, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Haus Garnison Apartment is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Swakopmund en bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n gesinswegbreek.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende slaapkamers elk 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n TV.
Die woonstel beskik ook oor 'n vermaaklikheidsruimte met 'n pooltafel, 'n privaat patio en 'n tuintjie.
Ligging
- 4 Tobias Hainyeko Street, Swakopmund, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Tobias Hainyeko Street, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang