+14
Selfsorg in Van Ryneveld

Haus Michau - Executive Apartment 4

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 44 Michau Street, Majestic Flats, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Haus Michau - Executive Apartment 4 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Strand. Hierdie luukse suite bied 'n perfekte kuswegbreek, net 'n entjie van Valsbaai se langste strand af. Gaste kan ontspan en die rustigheid van 'n kusleefstyl geniet terwyl hulle die gerief van hierdie stylvolle en goed ingerigte verblyf ervaar.

Dié smaakvolle woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea en lei verder na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Gratis WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel het ook 'n pragtige tuin-uitsig.

Strand bied 'n verskeidenheid aktiwiteite vir elke smaak, van rustige strandwandelings en wynproeë tot gholfspeel en natuurverkenning. Die omliggende wingerde vertoon van Suid-Afrika se beste wyne, terwyl boeremarkte vars produkte en unieke kunsvlyt-goedere bied. Skilderagtige gholfbane, prentjiemooi fynbosroetes en maklike toegang tot die bekende Tuinroete verryk die ervaring, wat Strand 'n bestemming maak wat ontspanning en avontuur naatloos kombineer.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

David Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 44 Michau Street, Majestic Flats, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

44 Michau Street, Majestic Flats, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3935348109e5ce805afa6875ed94e5ac6f21d23700b69cad2833b72550b6941d69367b2cbfea6c6aa1696f261ee56143a97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 44 Michau Street Majestic Flats 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118870594728 18.830408155918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang