Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (29)

Resensies van Van Ryneveld

4.7 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Van Ryneveld van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Ryneveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Ryneveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Ryneveld akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Ryneveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Ryneveld Akkommodasie

30 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Ryneveld

Ashley on Beach 409 is 'n moderne seefront-selfsorgwoonstel wat onlangs opgeknap is in 'n veilige kompleks in Strand geleë. Die woonstel is reg oorkant die strand en naby verskeie restaurante en 'n openbare swembad...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR690
R552
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Ryneveld

McLouds Studio is 'n romantiese eenheid wat ideaal is vir 'n paartjie wat bietjie wil wegbreek om hulle batterye te herlaai of 'n spesiale geleentheid soos 'n wittebrood of huweliksherdenking wil vier. Dit is net ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Ryneveld

Ashley on Beach 408 is ‘n selfsorgwoonstel wat na die see front in ‘n veilige kompleks in Kusweg in die Strand. Dié woonstel is oorkant die straat van die see geleë en naby restaurante, winkels en ‘n openbar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Ryneveld

Nautica Deluxe is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal is vir 'n gesin in 'n veilige gebou in die Strand. Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en moontlik 2 kinders op 'n slaaparea in die eetarea. Die gebou is '...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Ryneveld

68 On Hofmeyr is in die Helderberg-area aan die hange van die Hottentots-Hollandberge geleë met Valsbaai in die voorgrond. Gaste kan uitsien na uitgestrekte strande en asemrowende sonsondergange. 68 On Hofmeyr is n...

10% af Weeksdae!
VanafR950
R855
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Ryneveld

810 on Beach is 'n smaakvol gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 gaste teen die see in die Strand. Die woonstel is op die agste verdieping en bied 'n pragtige see-uitsig. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 550
R775
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Van Ryneveld

Strand Beach Front is 'n moderne, luukse selfsorgwoonstel in die veilige Blake’s Terrace-kompleks in Strand. Jy kan die branders hoof en die see ruik. Die Blake’s Terrace-kompleks is ooraknt die strand en naby v...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Ryneveld

Charla on the Beach is 'n seefrontwoonstel wat slaapplek aan 4 gaste in Van Ryneveld, Strand bied. Die woonstel is op die sesde verdieping, het 'n pragtige see-uitsig en word via trappe en 'n hysbak bereik. Die wo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Ryneveld

Dawn's Place is in die kusdorpie, Strand. Die eiendom is slegs 400 m vanaf die Strand Pawiljoen en die hoofstrand. Die studio-woonstel beskik oor 'n solderkamer, kombuisie en 'n leefarea. Die slaaparea het 'n dubbe...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Van Ryneveld

Afrique Somerset West skuil tussen die Kaapse Wynlande en Valsbaai. Die pragtige, historiese dorpie Stellenbosch is net 10 minute se ry vanaf Afrique. Hierdie selfsorgwoonstel is stylvol gemeubeleer, volledig toeger...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Ryneveld

The Majestic Strand Woonstel is 'n gerieflike oopplan-woonstel vir 2 in Strand en is net 100 m van die strand af. Dié woonstel is op die derde verdieping en word via 'n hysbak bereik. Daar is 'n dubbelbed en 'n pr...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Ryneveld

Sea Views Self-catering is 'n lieflike woonstel in 'n veilige strandfront kompleks in Strand. Die kompleks is ideaal naby restaurante, die strand en winkelsentrums. Dié sonnige woonstel het slaapplek vir 5 gaste ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Ryneveld

Gallileo bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in die Strand net 200 m van die see af. Die woonstel is op die eerste verdieping en word via 'n hysbak of trappe bereik. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badk...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Ryneveld

Blake's Terrace 201 is 'n selfsorgwoonstel, volledig toegerus en gemeubileer, en is ideaal geleë in 'n veilige kompleks in Strand. Die woonstel bied ongelooflike see-uitsigte en is sentraal geleë, net 350 m vanaf ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Van Ryneveld

Southern Breeze Cottage is 'n gerieflike, gemeubileerde selfsorgeenheid met slaapplek vir 4 en is ideaal vir reisigers, paartjies of gesinne met ouer kinders. Die kothuis is 350 m vanaf die strand. Dié kothuis he...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Ryneveld

Anna’s Holiday Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in die Strand. Dis net 750 m vanaf die strand. Dié vakansiehuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, opwaskamer,...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Van Ryneveld

64 On Beach Road is 'n selfsorg-vakansiehuis in Kusweg in die Strand. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Van Ryneveld

Trust Lodging is 'n gastehuis wat gerieflike en bekostigbare verblyf in 'n veilige omgewing in die Strand bied. Verblyf word in 2 kamers aangebied, elk met 6 beddens en 'n badkamer. Elke kamer het 'n TV met Netfli...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Van Ryneveld

Just Beachy Holiday Apartment is 'n selfsorg-vakansiewoonstel wat in die veilige Galileo Heights-woonstelkompleks in Strand geleë is. Die kompleks is net 5 minute se stap van die strand af en is sentraal geleë nab...

30% af Winteraanbod!
VanafR650
R455
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Ryneveld

Stay Salty is 'n knus woonstel in die Strand en bied 'n privaat en rustige vakansie-gevoel in 'n stil en veilige area. Die eenheid is 1 van 8 woonstelle op die grondverdieping met veilige parkeerplek. Die woonstel ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za