+19
Selfsorg in Parklands

Hayley's Place

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Wimbledon way, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hayley's Place is 'n bekoorlike ateljeewoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in 'n rustige straat in Parklands, Kaapstad.

Die eenslaapkamer-oopplanwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea waar daar gemaklike sitplek en 'n TV is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n lieflike swembad met sonstoele, palmbome en 'n swaai vir 2 in 'n kindervriendelike en veilige woonbuurt.

Die woonstel is net 6 minute se ry vanaf die strand vir branderplankry en sonbaai, en dit is naby restaurante, winkelsentrums en openbare vervoer.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Cleo M
Saam met lewensmaat
5.0
Was netjies en gasvry en baie rustig. Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan.
Apr 2026
Belinda O
5.0
Awesome. Everything you need to have an enjoyable holiday. Will definitely be back. The place was awesome, it is exactly as the picture...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Edith J
Gesin met klein kinders
5.0
It was an awesome stay. Our stay was awesome. The hosts were very friendly; it made us feel at home away from home. We would definitely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Tokoza P
Saam met lewensmaat
4.6
We had an amazing stay. Friendly staff, room was clean and comfortable. Location is convenient and nice amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Mario V
Saam met vriende
5.0
Beautiful, neat, clean and very comfortable. Beautiful little place, will definitely use this accommodation again in the future. Thank ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3 Wimbledon way, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hayley's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Wimbledon way, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f8fed69acde99593d57a331cdc4b9176b5df0b05a827800dce91ac10f354e9e888949552c009b68353e66e0021d6bedabc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 3 Wimbledon way Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.815488340831 18.504499761693

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang