+38
Selfsorg in Knysna SSB

Heart House

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Tide Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Heart House bied bekoorlike en knus selfsorgwoonstelle op die eienaar se perseel in Sentraal-Knysna. Dit is ideaal vir besigheidsreisigers en vakansiegangers en die perfekte basis vanwaar gaste hierdie dorp en die Tuinroete kan verken.

Verblyf word in 5 aparte woonstelle gebied wat elk 'n privaat ingang en badkamers het. Drie van die woonstelle het slaapplek vir 2 gaste, terwyl die ander 2 woonstelle slaapplek vir 4 gaste het. Die woonstelle het elk gemaklike beddens, linne, badhanddoeke, 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, knus leefarea, 'n TV met Netflix en lugversorging. WiFi is beskikbaar.

Braaigeriewe en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante. Knysna Waterfront is ongeveer 1 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 17 Tide Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Tide Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4b0d9a267b47e3bc7e3b75cab495705139481832c878ed2f2bdfd338933409023bafa4c3e05f2e87f1a923c081d89f2ade9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 17 Tide Street Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0395845 23.0524724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang