+63
Gastehuis in Kampersrus AH

Heartland Self-catering Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Lizzi L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Impressed. High standard. Clean and comfortable. Only stayed 1 night unfortunately. Was very impressed with the quality of accommodation and braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizzi L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Impressed. Comfortable lodge feel. We were so surprised at the quality of the accommodation. It all looked brand new! Lovely pool and braai facilities. Totally enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustige atmosfeer, baie lekker gerus. Ons het baie lekker gebly. Was rustig, netjies en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-Anne B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Mooi, netjies en skoon. Heerlik gebly! Ons het baie lekker gebly! Die akkommodasie is netjies en skoon en het alles wat jy nodig het, en die uitsig om jou is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claron
Heartland Self-catering Accommodation
Thank you, we are thrilled that you enjoyed your stay.

Louis M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig en stylvol. Baie netjiese en stylvolle eenhede. Ons het in Nguni oorgeslaap wat pynlik netjies en skoon is. Groot dubbelbed met 2 enkelbedjies. Kombuis is toegerus met als, en die vertrekke is lekker ruim. Geen TV is 'n pluspunt. Braai geriewe is skoon en werk uitstekend. Daar is 'n lekker lig by die braaier wat die braai maklik maak in die aand. Lekker privaat en die stilte van die nag, met 'n paar leeus se gebrul van Maholoholo wat naby is, was absoluut fantasties. Kan vir seker aanbeveel. In- en uitboek was baie maklik en gerieflik. Naby genoeg aan die Kruger. Dit is 'n rusplekkie duisend. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claron
Heartland Self-catering Accommodation
Thank you so much for your wonderful review! We're thrilled you enjoyed your stay at Heartland, with the peaceful atmosphere. Happy to hear the lighting is sufficient at the braai area. The lion and hyena sounds are magical late afternoon/evening. It was a pleasure hosting you! We hope to welcome you back again soon!

Letitia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gesellige bosveld-gees en gasvryheid. Ons het lekker gebly. Die reëlings rondom sleutels vir toegang was goed getref. Huisie is skoon, netjies, veilig en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claron
Heartland Self-catering Accommodation
Thank you, Letitia. Lovely to hear that you enjoyed your stay.

Albie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Lekker! Wat 'n aangename verrassing toe ons die deur oopsluit. Pragtige dekor, skoon en netjies met 'n oulike buite stort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Fantasties. Heerlike, netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claron
Heartland Self-catering Accommodation
Thank you, Carina!

Johannes F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Sal beslis weer gaan kuier. Baie netjiese plek en baie gerieflik. Vol toegeruste kombuis en baie spasie. Daar is twee kamers op die perseel en het heerlik gekuier met die ander gaste. Sal wel voorstel dat daar dalk 'n klein skeiding opgerig word tussen die 2 stoep areas vir meer privaatheid. Sal beslis weer boek in die toekoms. Naby geleë aan Orpen hek en reg langs Mhololo. Met die leeus se gebrul in die aande kry mens nie beter nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claron
Heartland Self-catering Accommodation
Thanks so much for the lovely review! We're working on the partition between the two cottages and can't wait to share the update.

Benjamin V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Perfect get away from a busy lifestyle. Good value for money, clean and well maintained. Excellent utilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claron
Heartland Self-catering Accommodation
Thank you for your kind review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Claron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 451
25 % AF
R 1 451 R 1 089
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 451
25 % AF
R 1 451 R 1 089
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 451
25 % AF
R 1 451 R 1 089
per nag (plek vir 2)
Bespreek

42 Boekenhout Avenue, Kampersrus AH, 1371, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f135c2c721e464151d587efe765924c37f8990bdaf0bb2033d3ba80c3d8e31aedad4f3d75c3e28857d7aea6bb76aa49e08f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 451 nouVanaf R1 088 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 42 Boekenhout Avenue Kampersrus AH 1371 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.509073371154 30.892101773796

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang