3 gaste
0 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Heather street, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Heather Rd Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in George, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n ekstra matras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n TV en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Heather street, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Heather Rd Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Heather street, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang