Beskrywing
The Beach House het slaapplek vir 2 volwassenes, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en skuifdeure wat na 'n balkon met buitesitplek en lieflike uitsigte lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met basiese verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel in.
Huisreëls
Rook is in die verblyf verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 3 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar oud. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n enkelslaapbank met 'n uittrekbed vir 2 kinders. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en skuifdeure wat na 'n balkon met buitesitplek en lieflike uitsigte lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met basiese verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel in.
Huisreëls
Rook is in die verblyf verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 3 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Boat House het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar oud. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n enkelslaapbank met 'n uittrekbed vir 2 kinders. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en skuifdeure wat na 'n balkon met buitesitplek en lieflike uitsigte lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met basiese verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel in.
Huisreëls
Rook is in die verblyf verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 3 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes en 3 kinders. Die kamer het 3 enkelbeddens vir volwassenes en nog 3 enkelbeddens vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met basiese verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel in.
Huisreëls
Rook is in die verblyf verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 3 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens, asook 2 uittrekbeddens vir 2 kinders het. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die eerste slaapkamer het skuifdeure wat na 'n privaat binnehof met buite-eetplek en braaigeriewe lei. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank met sitplek vir 4 en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is in die verblyf verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 3 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dakwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid beskik oor 'n eetarea en 'n privaat dek met see-uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is in die verblyf verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 3 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Seekat Street, Tergniet, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang