Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tergniet

4.7 / 5  
volgens 128 resensies
Lees regte resensies van Tergniet van 128 geverifieerde gaste.
Indien jy Tergniet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tergniet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tergniet akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tergniet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tergniet Akkommodasie

37 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tergniet

4 Seisoene is in die rustige voorstad Tergniet in Mosselbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n rustige gesinsvakansie. Daar is 3 aparte eenhede: 'n vierslaapkamerhuis, 'n eenslaapkamerwoonstel en 'n oopplan-enk...

Vanaf
R600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tergniet

Beker Loop Oor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grondvloerwoonstelletjie in 'n rustige hoekie van 'n kusdorpie genaamd Groot-Brakrivier. Dié woonstel het 'n privaat ingang en is apart van die boonste vloer ag...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Tergniet

See en Berg Rusplek is in Reebok, in Mosselbaai geleë en bied 'n rustige huis, ideaal vir 'n gesinsvakansie. Dit is binne maklike bereik vanaf hoofweë, winkels en restaurante, swemstrande, Hartenhos en die Midbrak...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Tergniet

Seeperdjie By die See is in Tergniet naby Mosselbaai geleë en dit bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby die strand, verskeie winkels en restaurante en binne maklike bereik...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tergniet

Sea n See is in Tergniet, Mosselbaai en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of klein gesin. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié selfsorgwoonstel is op 'n residensië...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tergniet

Tuscany @ Sea 4 is in 'n sekuriteitskompleks in Tergniet en is lekker naby die strand. Dié eenheid bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en ...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tergniet

Tuscany @ Sea 47 bied luukse verblyf in 'n veilige kompleks sowat 15 km vanaf Mosselbaai. Dit spog spog met ’n lieflike see-uitsig, en is slegs ’n paar treë van die strand af, en dis ook stapafstand vanaf die S...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tergniet

Vrede bied gehalteverblyf in Tergniet vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid beskik oor 2 badkamers, 2 slaapkamers en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Tergniet

Kusweg Wegbreek bied verblyf in die hartjie van die Tuinroete. Die eenheid is teen die strand in Tergniet, tussen Groot-Brakrivier en Mosselbaai geleë. Die hele area is toeristevriendelik en hier is baie besienswa...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Tergniet

Kusweg 325 Tergniet is 'n selfsorghuis wat volledig gemeubileer en toegerus is. Dis ideaal geleë, net oorkant die pad van Tergniet se strand naby Mosselbaai. Jy is dalk net gelukkig genoeg om walvisse en dolfyne va...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tergniet

The Seagull is 'n ruim seefront-eenheid in Tergniet met plek vir 6 gaste. Gaste kan die dolfyne en walvisse van die stoep af dophou. Die eenheid is op die grondverdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Tergniet

Dié stylvolle en moderne vakansiehuis is in 'n veiligheidskompleks in die kusdorpie Tergniet, naby die strand geleë. Die huis het slaapplek vir 5 gaste in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die eerste en twee...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tergniet

Charizomai Kusweg 411 is 'n vriendelike vakansiehuis teen die see by Tergniet (MidBrak-area). Dié dubbelverdiepinghuis is wonderlik vir heerlike vakansies en wegbreke teen die see. Dis geskik vir sakereisigers wat ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tergniet

Just Beachy bied verblyf in Tergniet net oorkant die strand. Dié woonstel is op die onderste verdieping en het 'n lieflike uitsig oor die strand en see. Verder bied dit ook slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkame...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tergniet

Timberly is in stil dorpie, Tergniet, op die Tuinroete, 22 km van Mosselbaai af, en halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth geleë. Dié selfsorg-eenheid is op die eienaar se eiendom, maar het het 'n privaat ingan...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tergniet

34 Muller is 'n pragtige en ruim selfsorg-strandhuis in Tergniet, net 50 m vanaf die strand, rotspoele en getypoele. Tergniet is ideaal tussen George en Mosselbaai met verskeie plekke om te verken en net 15 minute v...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tergniet

See-Skulp is 'n ruim selfsorghuis met 'n see-uitsig en slaapplek vir 6 gaste in Reebok. Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, een met sy eie badkamer. Een badhanddoek per gas word voorsien en gaste moet asseblief...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Tergniet

Aquila is 'n selfsorghuis in Tergniet met 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf op die Tuinroete. Die hoofhuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gaste-toilet. ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tergniet

323 Kusweg naby Mosselbaai is 'n strandhuis in die rustige area, Tergniet, en bied gehalteverblyf vir 'n gesin reg langs die see. Tergniet is sowat 15 km vanaf Mosselbaai-sentraal, George en Hartenbos. Dié vakansi...

Vanaf
R2 875
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Tergniet

Tergniet Beach House Mossel Bay bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamervakansiehuis in die kusdorp Tergniet. Dit is 18 km vanaf Mosselbaai en 24 km vanaf George Lughawe. Die huis is ideaal vir diegene wa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za