6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Louis Trichardt Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Heavenly Breeze is 'n selfsorgvakansiehuis in Sandbaai, 350 m vanaf die prentjiemooi kuswandelpad. Die huis het 'n groot oop tuin met 'n boma en 'n klimraam.
Die huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV teen die muur. Daar is gratis WiFi.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 17 Louis Trichardt Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Heavenly Breeze het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Louis Trichardt Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang