2406 The Rubik - Heavenly Heights
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Loop Street, The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 970 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
2406 The Rubik - Heavenly Heights is 'n luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad op die 24ste verdieping van die The Rubik-gebou. Dit spog met groot glasvensters wat 'n panoramiese uitsig oor Kaapstad se horison en op die berge bied.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die gebou het 'n 24/7-portier-sekuriteitsdiens en gaste het toegang tot 'n swembad op die dak, braai-area en parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieth Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 38
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Loop Street, The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 2406 The Rubik - Heavenly Heights het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Loop Street, The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang