Heerlike Onrus Huis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Noxolo X
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

We enjoyed the stay and we can recommend it to people. The house is very spacious and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Heerlike Onrus Huis
Thank you, Noxie.

Tameryn C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Warm and peaceful. It was very nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlik. Gasvryheid en die huis is net perfek vir baie mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Gerieflike, ruim, verblyf in Onrus. Gerieflike verblyf, goed geleë in Onrus. Die huis is lekker ruim en ideaal vir 'n groep vriende of familie. Beskik oor alle nodige geriewe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Heerlike Onrus Huis
Dankie Liezl

Amy C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Huis is lekker ruim, so goed vir families met kinders. Ons het lekker gekuier. Ons is 'n gesin met kinders en ouma en oupa was ook daar. Alles is verskaf: handdoeke, beddegoed, kombuisware, braai toerusting.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Dit was heerlik. Ek wens ons kon langer bly. Ons het regtig lekker gebly. Dit was gerieflik en goed toegerus. Alles wat mens nodig het vir 'n gesin met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Heerlike Onrus Huis
Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

Cecelia H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Die huis is baie groot en die spasie in die huis was lekker groot en gemaklik. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Heerlike Onrus Huis
Baie dankie

Tanja K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Wonderful! Thank you Brian. We were in Hermanus for work but enjoyed coming home in the evening and relaxing. Very enjoyable and Brian was wonderful. We will be back for the next job. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Heerlike Onrus Huis
Hi Tanja Thank you so much, glad you had a good stay. We are looking forward to hosting you again. Regards Brian

Lyn D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

House was ideal for our family. All rooms very comfortable with plenty of space. Well equipped kitchen and lots of seating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Heerlike Onrus Huis
Hi Lyn, I am glad you enjoyed your stay. Brian

Heila V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Die akkommodasie was gerieflik in die ruim huis. Die inligting wat ek vanaf Brian ontvang het was volledig en hy was baie behulpsaam. Ongelukkig was die braai nie skoongemaak gewees nie, andersins was alles in orde en ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Heerlike Onrus Huis
Hallo Heila Ek is bly julle het dit geniet. Jammer oor die braai.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 36 Hennie Henn Avenue, Onrus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc721efbfb0ce63eb7a9e4c68c78b8155295a5d8e430f8c3157e085137c19e648c9a2fba03ff57c16f2cdcabe4674e64904e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 36 Hennie Henn Avenue Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -34.411308851311 19.165203194477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang