Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 59 resensies vir Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lida B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida B
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 ster kwaliteit.

Puik diens, heerlik, kamers baie skoon en goed ingerig. Sal vir seker teruggaan en enige iemand aanbeveel vir 'n lekker ontspan.

Gabriel Francois D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat ons bespreek het, het ons gekry. Net reg.

Na knie heupvervanging is ek - Gabriel Francois - vir 'n rukkie aan 'n loopraam en rolstoel gebonde. Vir die bywoning van 'n troue het ons 'n rolstoel/loopraam-vriendelike kamer by Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre gekry. Dit is dadelik bespreek. Ek sal dit aanbeveel, alhoewel ons nie die stortfasiliteite gebruik het nie. (Vooraf sommer by ons huis.) Dankie baie.

Malose M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malose M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Hospitality was exceptional.

Jaco V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Skoon. Netjies. Goed toegerus. Vriendelike kantoordame.

Ons besoek was uiters aangenaam. Die kantoordame is vreeslik vriendelik en beleefd en beslis 'n groot aanwins. Ons was gegroet met die sagste glimlag by aankoms en vertrek. Bitter netjiese kamers. Ook goed toegerus vir die koue wat ons beleef het. Waarde vir geld? Beslis!

Jaco D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Enkelreisiger

Baie goeie waarde!

Hierdie is 'n baie netjiese plek met baie vriendelike personeel. Baie rustig! Sal aanbeveel!

Adriaan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag vir 'n troue in die omgewing.

Die plek is netjies en skoon met 'n lekker sagte en groot bed. Net wat mens nodig net na 'n lang aand by 'n troue.

Selenta D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selenta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, gasvrye en professionele personeel.

Die kamers is baie goed toegerus met 'n kaggel (hout is voorsien en gepak), lugversorging en 'n elektriese kombers.

Anriette H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anriette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort en kragtig! Dankie vir die lekker koffie!

Netjies, skoon, sal weer 'n draai gaan maak!

Shandre B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties mooi en skoon.

Baie aandag aan detail het ons honeymoon-aand daar spandeer. Awesome!

Mariette H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

Debbie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V
Enkelreisiger

Uitstekend.

Personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Skoon en gerieflik. Kos is puik en met sorg gemaak.

Danita J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Die kamer was mooi skoon, die atmosfeer was amazing, alles was so mooi binne en buite. Vroutjie by reception is amazing! Alles was perfek.

Chris B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het verloof geraak in Heidelberg. Dankie aan Heidelberg Kloof Lodge.

Die rustigheid was fantasties.

Mapule M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mapule M
Gesin met klein kinders

Perfect retreat.

The place is amazing. The tranquillity, and cleanliness. It was indeed lovely. thank you to Lulu for being an amazing hostess. I will never forget you. God bless you.

Henrico S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henrico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike kuier. Baie gastvrye ontvangs.

Heerlik gebly. Kamers was goed en ontbyt bo gemiddeld.

Dirkie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirkie B
Gesin met klein kinders

Rugbyweek saam met ons gesin.

Kamers is lieflik, heerlik snoesig in die koue weer! Skoon en netjies! Vriendelike diens in Afrikaans!

Elize D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, gasvryheid en baie vriendelik.

Baie goeie diens, die vroutjie wat ons gebel het en so mooi ons ingeboek het, is regtig vir die Heidelberg Kloof 'n stuk goud werd, dankie vir jou.

Magda W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het dit ontsettend geniet. Baie stil en rustig en die ontbyt was fantasties. Gaan weer.

Tanya D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya D
Gesin met tieners

Friendly staff, clean and welcoming room! Great fire place in room!

The stay at Heidelberg Kloof Lodge was pleasant. We will definitely visit them again! Great rooms with everything one needs, the staff is friendly and security great.

Lenaldi G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenaldi G
Saam met vriende

Baie netjies! Uitstekende diens! Heerlike ontbyt!

Ek sal Heidelberg Kloof Lodge sterk aanbeveel. Die diens is uitstekend. Die kamers is pragtig en netjies. En die ontbyt was van bostaande gehalte. Pragtige, rustige, veilige omgewing.

Paul S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Besigheidsreis

Very clean and pleasant property.

Reception manned until 7pm, was met by a nice lady told me how the gates etc worked, the room was very clean and spacious, the whole property was very clean and tidy.

Ingrid B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid B
Gesin met tieners

Fantastic!

Beautiful clean and neat chalets. Beautiful tranquil setting. Most definitely deserves the 4 stars. Will visit again.

Ian M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Ek en my eggenoot het een nag daar oorslaap. Heidelberg Kloof Lodge regtig 'n mooi en netjiese plek. Baie rustig. Die diens is baie goed. Ons sal die plek vir enige persoon aanbeveel.

Christina T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Perfect little getaway, to relax.

Dr Kolie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Kolie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens.

Netjiese verblyf en bestuur uiters vriendelik en behulpsaam.

Jaco N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N
Gesin met klein kinders

Baie beīndruk, was 'n goeie keuse.

Baie netjiese eenhede. Vriendelike personeel. Baie goed geleë. Kan dalk net kyk na die WiFi se sterkte.

Charné C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné C
Gesin met klein kinders

Lieflike oornagplekkie.

Ons het 'n troue bygewoon in die omliggende area. Die verblyf was skoon en netjies en baie ruim. Dit was goed toegerus en die beddens was hemels.

Leouisa C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leouisa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspannend en pragtig.

Was heerlik blyplek pragtig en skoon en netjies, gaan definitief weer soontoe.

Lindy V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V
Saam met vriende

Pleasant stay in Heidelberg.

Stayed at Heidelberg Kloof Lodge for a weekend. The accommodation was lovely - super clean, comfy bed and linen, aircon, electric blankets and fireplace, bar fridge, tea and coffee facilities in room.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename verblyf in Heidelberg.

Het by Heidelberg Kloof Lodge gebly vir 'n naweek. Die akkommodasie was lieflik - superskoon, gemaklike bed en linne, lugversorging, elektriese komberse en 'n kaggel, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Natalee S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, die kliëntediens was puik.

Heerlike vakansienaweek gehad. Die diens was uitstekend. Regtig 'n baie baie mooi plek, baie netjies.

Chantal G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal G
Gesin met tieners

Ongelooflik!!!

Spoon, netjies, baie vriendelik - gevoel asof ek by my eie huis is

Johan C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is uitstekend.

Ons het ons tyd by Heidelberg Kloof Lodge baie geniet. Ons kon lekker ontspan as familie en die personeel gaan uit hul pad om jou tuis te laat wees. Die netheid is vyfster! Ons kan die lodge aanbeveel vir enige iemand.

Charl L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet breakaway.

Friendly staff and fast check in. Unit was neat and clean. Just nice to sit in front of fireplace and enjoying the sound of the water stream.

Albertus C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gasvry.

Een van die mooiste plekke waar ek nog oorgeslaap het.

Arno P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno P
Enkelreisiger

Baie aangenaam, Trudi is behulpsaam.

Netjies, skoon, vriendelike diens, heerlike ontbyt. Kan sterk aanbeveel.

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre se terugvoer

Goeie dag Arno,

So Bly julle het lekker gebly. Hoop om julle gou weer te sien.

Groetnis
Trudie

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre
Theo S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S
Saam met vriende

Ek het baie lekker gebly in 'n baie rustige omgewing.

Dit is 'n baie netjiese verblyf waar ek sommer met die intrapslag welkom gevoel het.

Chappie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chappie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en gerieflik.

Dit was baie lekker en gemaklik.

Charlene W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig en skoon, vriendelike ontvangs.

Sal enige tyd weer daar oornag.

Annelie H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en rustig.

Ideale oornagbestemming. Sal beslis weer daar oorbly.

Leon W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die rustigheid en netjiese verblyf terdeë geniet.

Die wyse waarop Trudie ons ontvang en verwelkom het, is 'n voorbeeld van 'n wonderlike gasvrou. Die lodge is baie netjies en verdien hulle sterre.

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre se terugvoer

Baie dankie Leon,

So bly julle het die verblyf geniet.
Maak gou weer so.

Groete

Trudie

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre
Elmarie D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Persoonlike aandag, heerlike ontbyt en pragtige nuwe kamers met als wat 'n mens nodig het.

Baie netjies en skoon met als wat nodig is. Sal beslis weer teruggaan sodra ek kan.

Helena G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en salig en lekker!

Netjies, skoon, rustig, veilig, luuks, stil!

Heinrich B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterend.

Sal Heidelberg Kloof Lodge beslis aanbeveel.

Melissa H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik!

Sal dit vir enige iemand voorstel. Was baie vriendelik ontvang en verblyf was baie netjies en gemaklik. So rustig en mooi!

Celia V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang. Heidelberg Kloof Lodge het ons 'n dag vooraf gekontak om ons te herinner aan ons verblyf, aangesien ons lank vooraf die bespreking gedoen het. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Rudolph S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudolph S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie netjies en goeie ligging.

Marissa L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap, nie lekker wakker geword nie.

Die inligtingsblad in kamer maak dit klink asof almal ontbyt kry. Ons was egter baie verneder toe die eienaar voor al die gaste in die restaurant ons kliphard stop sit om nie ontbyt te eet tensy dan R130 pp ekstra betaal nie. Ek sou nie omgegee het om dit te doen nie, maar toe ek om my kyk en besef dat al die ander gaste na my en my man kyk, het ek baie skaam gekry en wou ek so gou as moontlik daar uitgekom het.

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre se terugvoer

Marissa,

Die eienaars het kennis geneem van die klagte op die webwerf en sal dit opneem met die bestuurder wat aan diens was. Ons is jammer vir die ongerief wat veroorsaak is.

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre
Michelle D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eksklusief, skoon, netjiese kamers, netjiese tuine, veililge parkering - alles was tops.

Ons het twee aande daar oornag en ek moet sê, alles in die kamers wat baie mooi en laat mens voel of jy by die huis is, Trudie en Lindie het regtig uit hulle pad gegaan om ons te help as daar enige vrae was. Het regtig die plek geniet en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Jwcoba M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jwcoba M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek! Sal weer daar oorslaap.

Het baie lekker gebly. Plek is modern, mooi skoon, netjies en rustig.

Wim V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en die akkommodasie van hoogstaande gehalte.

Die Kloof Lodge is puik in alle opsigte. Kan dit met graagte aanbeveel.

Malinda R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gerieflik, stil.

Ons het donker daar aangekom en is weer vroeg die oggend weg, maar alles was skoon en netjies. Lekker stil. Die nag personeel was behulpsaam met die sleutel. Sal weer daar gaan slaap.

Altus L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Altus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuut en skoon.

Nuut, skoon, stil en netjies. Baie lekker gebly. Fantastiese ontbyt. Dankie.

Amanda T - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die beste verblyf van die jaar.

Vandat jy instap, totdat jy uitboek, dra hierdie mense jou op die hande. Kamers is pragtig en aan elke fyner detail aandag gegee. Ontbyt was heerlik en die uitsig is in een woord asemrowend. Baie dankie vir 'n ongelooflike verblyf geleentheid.

Louie-aanne S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louie-aanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense daar was ongelooflik vriendelik.

Baie lekker gebly, alles was baie netjies en die mense was ongelooflik vriendelik vandat ons daar aangekom het.

Talita J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en skoon, die kamers se interior is op standaard.

Sien sterre.

Carla W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste oornag en wegbreek nog.

Ek en my man het 'n aand in Heidelberg spandeer vir ons huweliksherdenking en ek was stom geslaan oor die oulike lodge. Pragtig so reg by die riviertjie. En die eenhede is vreeslik netjies, mooi en gemaklik. Was baie lekker om in die stile te wees en te rus. En baie dankie vir die heerlike ontbyt ook.

Svein P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Svein P
Besigheidsreis

Very nice place.

Super clean place, professional staff, overall a fantastic experience.

Petro D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D
Gesin met tieners

Baie lekker!

Die mense is besorg en baie gasvry. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelberg Kloof Landgoed, Erf 31, R23, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA324ffda42109ff2d5d8719c8f23b069a286d376fad576d5aa41b7b998a2eba199af545657b180932240300d69d8f2ce62bad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Stand 31 Heidelberg Kloof Estate R23 1441 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.495879 28.350142
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem