Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre

Lodge
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelberg Kloof Landgoed, Erf 31, R23, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre is aan die voet van die prentjiemooi Suikerbosrand geleë en te danke aan die aardse en rustige omliggende omgewing bied dit gerieflike akkommodasie in 'n natuurlike omgewing. Dit is ideaal vir konferensies, sakereise, vakansies of oornagverblyf.

Die lodge het 18 luukse en suite-kamers wat elk noukeurig versier is en 'n klassieke styl gemeubileer is. Die kamers is só ontwerp om 'n lieflike uitsig oor die Heidelbergkloof en sy damme en die koidammetjie te bied. Elke kamer het sy eie ingang, 'n privaat patio, lugversorging, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, TV met sekere DStv-kanale, WiFi, elektriese kombers, interkom en haardroër, en gaste kan van dienste soos wakkermaakoproepe en lughawependeldienste gebruik maak. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en gesinskamers kan ook vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 gereël word. Al die kamers word daagliks skoongemaak en ontbyt word voorgesit in die eetkamer met 'n uitsig oor die tuin, swembad en vallei se dam.

Die konferensiegeriewe kan voorsiening maak vir tot 30 afgevaardigdes en is ideaal vir privaat vergaderings en funksies. Die lodge is naby Heidelberg, 'n prentjiemooi dorp met kulturele en geskiedkundige monumente, huise en 'n ou begraafplaas wat uit die Anglo-Boereoorlog dateer. Die lodge is ook naby 'n winkelsentrum, restaurante, mediese geriewe en die Suikerbosrand Natuurreservaat waar natuurliefhebbers die fauna en flora kan bewonder.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 57 resensies vir Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Heidelberg Kloof Landgoed, Erf 31, R23, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelberg Kloof Landgoed, Erf 31, R23, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA324ffda42109ff2d5d8719c8f23b069a286d376fad576d5aa41b7b998a2eba199af545657b180932240300d69d8f2ce62bad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Stand 31 Heidelberg Kloof Estate R23 1441 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.495879 28.350142