LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre | LekkeSlaap
+44

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre

Lodge

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chantál G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantál G
Gesin met tieners

Ongelooflik!!!

Spoon, netjies, baie vriendelik - gevoel asof ek by my eie huis is

Charl L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet breakaway.

Friendly staff and fast check in. Unit was neat and clean. Just nice to sit in front of fireplace and enjoying the sound of the water stream.

Johan C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is uitstekend.

Ons het ons tyd by Heidelberg Kloof Lodge baie geniet. Ons kon lekker ontspan as familie en die personeel gaan uit hul pad om jou tuis te laat wees. Die netheid is vyfster! Ons kan die lodge aanbeveel vir enige iemand.

Albertus C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gasvry.

Een van die mooiste plekke waar ek nog oorgeslaap het.

Arno P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno P
Enkelreisiger

Baie aangenaam, Trudi is behulpsaam.

Netjies, skoon, vriendelike diens, heerlike ontbyt. Kan sterk aanbeveel.

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre's terugvoer

Goeie dag Arno,

So Bly julle het lekker gebly. Hoop om julle gou weer te sien.

Groetnis
Trudie

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre
Theo S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S
Saam met vriende

Ek het baie lekker gebly in 'n baie rustige omgewing.

Dit is 'n baie netjiese verblyf waar ek sommer met die intrapslag welkom gevoel het.

Chappie B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chappie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en gerieflik.

Dit was baie lekker en gemaklik.

Charlene W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig en skoon, vriendelike ontvangs.

Sal enige tyd weer daar oornag.

Annelie H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en rustig.

Ideale oornagbestemming. Sal beslis weer daar oorbly.

Leon W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die rustigheid en netjiese verblyf terdeë geniet.

Die wyse waarop Trudie ons ontvang en verwelkom het, is 'n voorbeeld van 'n wonderlike gasvrou. Die lodge is baie netjies en verdien hulle sterre.

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre's terugvoer

Baie dankie Leon,

So bly julle het die verblyf geniet.
Maak gou weer so.

Groete

Trudie

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre
Elmarie D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Persoonlike aandag, heerlike ontbyt en pragtige nuwe kamers met als wat 'n mens nodig het.

Baie netjies en skoon met als wat nodig is. Sal beslis weer teruggaan sodra ek kan.

Helena G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en salig en lekker!

Netjies, skoon, rustig, veilig, luuks, stil!

Heinrich B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterend.

Sal Heidelberg Kloof Lodge beslis aanbeveel.

Melissa H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik!

Sal dit vir enige iemand voorstel. Was baie vriendelik ontvang en verblyf was baie netjies en gemaklik. So rustig en mooi!

Jan V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang. Heidelberg Kloof Lodge het ons 'n dag vooraf gekontak om ons te herinner aan ons verblyf, aangesien ons lank vooraf die bespreking gedoen het. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Rudolph S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudolph S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie netjies en goeie ligging.

Marissa L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap, nie lekker wakker geword nie.

Die inligtingsblad in kamer maak dit klink asof almal ontbyt kry. Ons was egter baie verneder toe die eienaar voor al die gaste in die restaurant ons kliphard stop sit om nie ontbyt te eet tensy dan R130 pp ekstra betaal nie. Ek sou nie omgegee het om dit te doen nie, maar toe ek om my kyk en besef dat al die ander gaste na my en my man kyk, het ek baie skaam gekry en wou ek so gou as moontlik daar uitgekom het.

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre's terugvoer

Marissa,

Die eienaars het kennis geneem van die klagte op die webwerf en sal dit opneem met die bestuurder wat aan diens was. Ons is jammer vir die ongerief wat veroorsaak is.

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre
Michelle D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eksklusief, skoon, netjiese kamers, netjiese tuine, veililge parkering - alles was tops.

Ons het twee aande daar oornag en ek moet sê, alles in die kamers wat baie mooi en laat mens voel of jy by die huis is, Trudie en Lindie het regtig uit hulle pad gegaan om ons te help as daar enige vrae was. Het regtig die plek geniet en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Jacoba M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek! Sal weer daar oorslaap.

Het baie lekker gebly. Plek is modern, mooi skoon, netjies en rustig.

Wimpie V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en die akkommodasie van hoogstaande gehalte.

Die Kloof Lodge is puik in alle opsigte. Kan dit met graagte aanbeveel.

Malinda R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gerieflik, stil.

Ons het donker daar aangekom en is weer vroeg die oggend weg, maar alles was skoon en netjies. Lekker stil. Die nag personeel was behulpsaam met die sleutel. Sal weer daar gaan slaap.

Altus L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Altus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuut en skoon.

Nuut, skoon, stil en netjies. Baie lekker gebly. Fantastiese ontbyt. Dankie.

Anell En Jurgens D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anell En Jurgens D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die beste verblyf van die jaar.

Vandat jy instap, totdat jy uitboek, dra hierdie mense jou op die hande. Kamers is pragtig en aan elke fyner detail aandag gegee. Ontbyt was heerlik en die uitsig is in een woord asemrowend. Baie dankie vir 'n ongelooflike verblyf geleentheid.

Louie-aanne S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louie-aanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense daar was ongelooflik vriendelik.

Baie lekker gebly, alles was baie netjies en die mense was ongelooflik vriendelik vandat ons daar aangekom het.

Talita J - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en skoon, die kamers se interior is op standaard.

Sien sterre.

Carla W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste oornag en wegbreek nog.

Ek en my man het 'n aand in Heidelberg spandeer vir ons huweliksherdenking en ek was stom geslaan oor die oulike lodge. Pragtig so reg by die riviertjie. En die eenhede is vreeslik netjies, mooi en gemaklik. Was baie lekker om in die stile te wees en te rus. En baie dankie vir die heerlike ontbyt ook.

Svein P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Svein P
Besigheidsreis

Very nice place.

Super clean place, professional staff, overall a fantastic experience.

Petro D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D
Gesin met tieners

Baie lekker!

Die mense is besorg en baie gasvry. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelberg Kloof Landgoed, Erf 31, R23, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5MTk3NzAyLTNjN2ItNDJhMy1hYTliLTNjNjZhYjZmMGFjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 5 Stand 31 Heidelberg Kloof Estate R23 1441 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.495879 28.350142
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!