+28

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Celeste P
1 nag
5.0
Jan 2026

Home away from home! Lovely location, peaceful. Juretha was very helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juretha
Helpmekaar
Good day, Thank you very much for your lovely review! We appreciate it and hope to have you back at Helpmekaar in the near future.

Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfek geleë en super netjies. Ek en my vrou het LambChamps 2025 bygewoon en het verblyf gesoek wat sentraal en netjies is, en Helpmekaar het dit oortref! Die ligging is perfek en ons kon nie gemakliker wees nie. Sterk aanbeveel en hoop om weer volgende jaar dieselfde kamer te kan kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juretha
Helpmekaar
Goeie dag Johannes, Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons sien uit om jul weer hier te verwelkom. Groete, Helpmekaar Span

Linda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pleasant stay. Very nice set up with kitchen and stoep area. Walls between the rooms are a little thin. Could hear neighbours snoring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juretha
Helpmekaar
Good day, Thank you for your review! Sorry about the snoring! We hope to host you again in the future! Regards, Helpmekaar Team

Margo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Baie lekker plaas wegbreek wat naby aan fietsry roetes en wynplase is. Ons het baie lekker gebly en die verblyf baie geniet. Positief vir ons was dat daar braai geriewe verskaf is aan ons, die private stoepie waar mens na die berge in die verte kon kyk, die klein kombuisie geriewe, die skoon plekkie, 'n lekker aircon en waaier. Enigste negatief vir ons sal wees dat die beddegoed hier en daar vuil kolle bevat het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charl V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Alles wat jy nodig het, is daar. Baie lekker rustig, en die geluide van die plaas maak dit lekkerder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juretha
Helpmekaar
Goeie dag, Ons is baie bly die plaasgeluide het vir julle rustigheid gebring! Kom kuier weer vir die saligheid! Groete, Helpmekaar Span

Danika D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Plaas. Vars. Skoon. Heerlik oorgebly. Sophia was skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juretha
Helpmekaar
Goeie dag, Baie dankie vir jul terugvoer! Dit is vir ons lekker as ons gaste tuis en gemaklik voel! Hoop ons sien jul binnekort weer!

Manie V
1 nag
4.8
Des 2025

Oornagverblyf. My verblyf by Helpmekaar was 'n aangename ervaring. Die gasvrou en -heer het uit hul pad gegaan om my welkom te laat voel en van inligting oor die omgewing te voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Juretha
Helpmekaar
Goeie dag Manie, Baie dankie vir jou terugvoer. Dit word opreg waardeer. Groete, Helpmekaar span

Inarie V
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2025

Netjiese en rustige plaaskuier. Oulike huisie, goed toegerus met gemaklike beddens. Die lugversorging was 'n lewensredder!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juretha
Helpmekaar
Goeie dag Inarie, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien! Groete, Helpmekaar span

Jolandi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Netjies, mooi en rustig. Was 'n positiewe verblyfervaring. Plekkie is netjies met 'n rustige plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Juretha
Helpmekaar
Goeie dag, Baie dankie vir die terugvoer. Ons gaan verseker werk aan die punte waar nodig is. Hoop om julle weer te verwelkom! Groete, Helpmekaar Span

Nicole S
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Rustig. Baie lekker en rustig. Het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juretha
Helpmekaar
Hi Nicole, Ons sien nou eers die resensie! Baie dankie hiervoor! Ons waardeer julle terugvoer. Ons hoop ons sien julle gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Juretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Helpmekaar, R45, Malmesbury Road, Wellington, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ed2ec3f7e42723c5c1103701e44164d75e441329924b48bfa207867e4bb5cc279ff6c6a72f155e3ca9cd9825a206aef8a21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Helpmekaar R45, Malmesbury Road 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.641048129658 18.950290889571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang