4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 41 9th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hemels in Hermanus is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Voëlklip. Dit bied 'n rustige toevlugsoord aan gesinne en vriende wat op soek is na gemak en ontspanning.
Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste deel 'n gastetoilet. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, kaggel, yskassie en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n stoep met braaigeriewe en die huis het 'n omsetter vir tydens kragonderbrekings. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Langbaai-strand is net 800 m vanaf Hemels in Hermanus en die stoep spog met 'n pragtige see-uitsig.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 41 9th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Hemels in Hermanus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 9th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang