+17
Selfsorg in Vredendal

Herdershuisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Hannes G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Perfekte basiese oornagplek teen 'n baie billike prys. Ja, rustig en stil op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sou graag langer wou bly. Perfekte plek om af te skakel & batterye te herlaai. Die perfekte plekkie letterlik in die natuur (prentjie mooi) as jy stilte, rus & vrede benodig om die batterye te herlaai. Marietjie is 'n vriendelike, gasvrye mens & die kommunikasie kan nie beter nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Vriendelike gasheer/vrou en 'n baie oulike kothuis vir ons gesin van vier. Ideaal geleë vir ons naweekbesoek aan Vredendal. Die kinders het dit terdeë geniet om die plaasdiere te ontmoet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons het geniet van die bokkies, die suikerbekkies. Gasvrou was baie aangenaam. Heerlike plek, rus, veilig, alles aanwesig om lekker vakansie te hou. Groot kombuis met eie braaiplek. Sal enige tyd weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariua K
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Gesellig. Baie lekker gebly, bitter dankbaar vir die verkoeler.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emil V
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Gasteheer was top klas met regtig lekker verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linky W
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

As jy stilte, ruimte en die plaaslewe waardeer, soek nie verder nie. Pragtig! Heerlik gebly! My eerste keuse vorentoe in Vredendal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharmane M
1 nag
4.6
Jan 2026

Tevrede. Ja, baie dankie. Vinnige, kort verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

A lovely farm getaway. Herderhuisie is a lovely house with comfortable warm beds, a hot shower, soft towels, and in a beautiful farm setting. You can sit outside with your coffee in the garden and see the sunrise and goats in their field. Pieter and Marietjie are very friendly and kind hosts, and our kids enjoyed feeding the chickens and baby goats.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
1 nag
5.0
Jun 2025

Good stay. It was peaceful and just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Concordia Farm, Volhard Boerdery, Vredendal, 8160, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47db88f805aa46e47747399c63b85b8cfc6eaa40a35ba7a5719149d1c0f659993820a8f83e7bc2695966bc74a3463b08fa4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 45 5 1 5 Concordia Farm Volhard Boerdery 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.653003825904 18.459233174255
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang