4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Concordia Farm, Volhard Boerdery, Vredendal, 8160, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Herdershuisie bied verblyf in 'n selfsorghuis op 'n rustige veeplaas 5 km van Vredendal af.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.
Ander geriewe sluit lugversorging, 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke in. Die verblyf het ook goeie selfoonopvangs.
Daar is 'n beskutte buitebraai-area met braaigeriewe. Gaste kan ook aan die plaasaktiwiteite deelneem en die plaasdiere besoek indien reëlings vooraf met die eienaar getref is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Concordia Farm, Volhard Boerdery, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Gaste dink Herdershuisie het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Concordia Farm, Volhard Boerdery, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang