+11
Selfsorg in Riversdal

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 220 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Heerlik stil, rustig, veilig en gerieflik. Ons was vir 2 nagte tuis in Zebra Cottage. Dit was heerlik ruim, privaat, alles wat nodig was, was daar en die kombuis was ook goed toegerus. Die yskassie se vrieshokkie is wel klein, wat in gedagte gehou moet word as daar heelwat kos is wat gevries moet word. Die stort was heerlik warm en in die sitarea is heerlike sagte stoele en daar is ook 'n eettafel met sy eie stoele. Op die stoepie buite is ook sitplek. 'n Pluspunt was beslis dat ons vlakby die deur kon parkeer, wat die afdra van ons bagasie met aankoms en inpak met vertrek maklik gemaak het in die reënweer wat ons ervaar het. Daar was verwarming en 'n elektriese kombers op die bed en genoeg hangplek in die kas - net te min hangers (3 in totaal). Opsommend: Ons sal enige tyd weer daar oorbly en kan die plekkie beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Kan blyplek aanbeveel vir oornagdoeleindes. Skoon en netjies. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frankie E S
1 nag
5.0
Mrt 2026

Comfortable and quiet. My hosts are amazingly welcoming. The Guineafowl cottage had everything I needed and the bed was really comfortable. The location is in a very quiet area. I can recommend a stay here to travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy-Anne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Would go there again because it was peaceful and private. Everything you needed. Beautiful setting, private, lovely quaint cottage with lovely linen and towels. Everything you needed for self-catering. Host and hostess were knowledgeable about their area and were hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robyn
Heritage House Self Catering Cottages and Rooms
Thank you Joy Anne for your lovely review. We look forward to seeing you again sometime in the future. Kind regards, Robyn and Brian

Sue D
1 nag
5.0
Jan 2026

Fantastic overnight stop over. Wonderful relaxing stay in beautiful surroundings. Cottage had everything you could want.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilise L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2026

Perfekte oorslaapplek, waarde vir geld, warm, gerieflik en vol karakter. Dis ons derde keer wat ons by Heritage House oorslaap vir sportgeleenthede, en dit bly die perfekte plek om te bly. Robyn is baie vriendelik en het vir ons uitstekende restaurantaanbevelings in die area gegee. Die verwarmers in die leefarea en slaapkamers, saam met die elektriese komberse op al die beddens, maak die koue Riversdal-aande baie gerieflik. Ons hou ook baie van hoe die zebra tema regdeur die huis deurgetrek word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Althia K
1 nag
4.8
Apr 2026

Ideaal vir wat ek nodig gehad het. Ja, ek het, maar dit was slegs 'n oorslaapplek. Ek was in Riversdale vir 'n netbaltoernooi. Vinnig in en uit. Mooi tuin. Katte (ek love katte!) en perde op die eiendom langs Heritage House. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan G
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Goed geleë. Rustig en gemaklik. Ja, die verblyf was maklik om te kry en naby geleë waar ek moes wees, en alle nodige toebehore was daar om lekker te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Stil en rustig met genoeg ruimte. Baie lekker, baie goeie geriewe en lekker stil en rustig met genoeg ruimte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Value for money and pet friendly. The accommodation was acceptable as reflected by the price and is pet friendly, which for us was crucial as we travel with our dogs. The area is lovely; accommodation could be cleaner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 220

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Long Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4MWU4MzVmLTU3NzMtNDA3Zi1hNDI2LThlMTkyNmE4NGJhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 220 5 1 5 1 Long Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.087398885447 21.261355423279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang