+30

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.6
Veiligheid
5.0
Elzabeth L
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie mooi uitsig en jy hoor die see. Baie lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

We enjoyed our stay. Beautiful view and very quiet. Will come again next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Goed. Ons kon nie die WiFi gebruik nie. Maar andersins was dit lekker.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Rustig. Baie lekker, rustig, mooi uitsig, ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette V
Lang verblyf
3.4
Mrt 2026

Te veel foute sal nie die huis aanbeveel nie. Raaswater is nie vir my op standaard nie. Die huis is 'n veiligheidsrisiko. Die elektrisiteit werk met verlengkoorde; as jy iets inprop, word die plug warm. Die lig op die stoep skiet fonke uit as jy die koord inprop. Die gasstoof se groot plaat is foutief; die gas ontplof en maak een groot vlam wat hoog brand. Die bad is gesink en te laag om uit te klim. Die stort se vloer is geplak met geglasuurde muurteëls, wat dit baie glad en gevaarlik maak. Die kombuisvloer is taai en word nie goed gewas nie. Ek was 3 weke daar en die linne is nie een keer geruil nie. Die dame in die woonstel het gevra of die blare buite pla; kan sy iemand kry om dit skoon te maak, dit moet standaard gedoen word. Die kombuiskaste word gebruik om garage gemors te stoor. Dit lyk nie of daar te veel omgegee word vir die huis nie, aangesien dit in die mark is om te verkoop. Die huis het 'n mooi uitsig, maar dit is al; ek sal dit nie aanbeveel vir ander nie. Die braai word nie skoon gemaak nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

65 Spekie Gericke Drive, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b80881a17fd2721bff2273ba081ce7bbcc88c8a640cd7a8752a423b76e6d815035497f5c6c87a22829169cc3cb459e37576?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 65 Spekie Gericke Drive Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.05350228788 22.391587819269
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang