Pick your preferred language

English

Afrikaans

+21

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Heron Laan, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Heron Hideaway bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Melkbosstrand, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie-wegbreek.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. 'n Babakot is beskikbaar op aanvraag. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n Slim TV, waarop gaste met hul eie stroomdienste rekeninge kan inteken (bv. DSTV, Showmax, Netflix, ens.). Die eenheid bied ook gratis WiFi.

Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Renette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • 15 Heron Laan, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heron Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

15 Heron Laan, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd012b0dd214e980a7990eb0205d0667042c747233285b230cdd7e2068a7c593e3fdffebef6e3d3bcb6c67241314cbd059b3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 15 Heron Laan Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.698265569139 18.443840143512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang