4 gaste
0 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Heron Avenue, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Heron's Nest is 'n selfsorgkothuis op die gasheer se perseel in Melkbosstrand. Dis naby die strand en net 'n paar minute se ry van die middedorp af.
Dié kothuis het 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid bied 'n oopplan-leefarea met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank vir 2 kinders.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Daar is ook 'n TV.
Verder is daar 'n swembad in die tuin wat via 'n kanthekkie bereik word en toegang moet met die gasheer gereël word. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3 Heron Avenue, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Heron's Nest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Heron Avenue, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang