+45
Selfsorg in Bovlei

Hexberg Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marijke G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gemaklik en lekker geslaap. Ons het basies net daar geslaap, maar diens en verblyf was goed. Die aircon is 'n groot pluspunt vir Wellington.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ganief S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

As explained, safe and secure. Safe, secure and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren Tiffany A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties. Ons het 'n wonderlike tyd gehad, almal was so vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel. Sal definitief ander aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gemaklik. Ons het 'n troue bygewoon in die dorp en het op die plek besluit. Ons het baie lekker gebly, was vriendelik verwelkom en baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Heerlik! Heerlik gebly in netjiese plek - en groot swembad om af te koel in die somer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annetta B
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2026

Net oorgeslaap, was goed vir een nag se verblyf. Die verblyf was goed, gasvrou vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

James J
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Goeie diens. Baie lekker rustig en baie vriendelike hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ineechia J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

"Lekke", koel, tops. Ons sal definitief weer kom kuier. Dit was vreeslik "lekke", almal is vriendelik en die geriewe is tops. Die verblyf sit ook naby winkels wat baie gerieflik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea W
1 nag
5.0
Okt 2025

Lekker en bekostigbaar. Heerlike, bekostigbare verblyf - ons was 'n groep van 12. Die diens was baie goed. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea W
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Gerieflike, gemaklike en bekostigbare verblyf met uitstekende diens. Ons het baie lekker gebly - Karen het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en meer as haar deel gedoen om aan ongewone versoeke te voldoen. Ons het ons twee aande daar regtig geniet en sal enige tyd weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 162

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Hexberg Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaa66aad597fc9720196ba7836739c5c37eb356c8a3a6369ba1983b8c43c16ae5cae46d3be084ef7319b541677cfc58b11c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 162 5 1 5 1 Hexberg Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.632532827324 19.008181829448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang