Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+50
Selfsorg in Strand

Hibernian Towers 1103

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

20% AF!
Spesiale aanbod
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2026 tot 31 Okt 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Beach Road, Hibernian Towers 1103, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hibernian Towers 1103 kyk uit op die berg en oor die see en dis 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Strand.

Die woonstel is op die elfde verdieping en beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Twee van die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het 2 storte en die tweede een het 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitkamer het 'n TV met DStv en WiFi.

Die leefarea bied toegang tot die balkon met 'n gasbraai. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die kompleks het 'n hysbak en veilige onderdakparkeerplek. Die kompleks het ook 24 uur-sekuriteit. Gaste het toegang tot 'n gimnasium, verhitte swembad, koue swembad, spa en 'n haarsalon in die kompleks.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nichola A
Saam met lewensmaat
5.0
Had a great stay. We enjoyed our stay thoroughly!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Braam D
Besigheidsreis
5.0
Veilig. Baie netjiese verblyf. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Daar was 'n onaanneemlike reuk wat in die badkamers deur die dreine gekom het. Verder...
Sien meer
Jun 2026
Martjie M
Saam met lewensmaat
5.0
Sielerus daar gevind. Fantasties! Onvergeetlike uitsig.
Jun 2026
Laura B
Saam met lewensmaat
5.0
Outstanding apartment with fantastic views. We were contacted well in advance of our arrival with full details of the check-in procedur...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Annelie G
5.0
Heerlik gebly, pragtige uitsig. Fantastiese see uitsig, veilig, netjies. Ons het baie lekker gebly, sal vir seker aanbeveel.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Naretha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 80

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Beach Road, Hibernian Towers 1103, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibernian Towers 1103 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
20 % AF
R3 000 R2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 000
20 % AF
R3 000 R2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 000
20 % AF
R3 000 R2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Beach Road, Hibernian Towers 1103, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiKlo0t5BUbGeV5rwEcvbAf2imVzjLNaUw6YlAXbF6utnpPyBRc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 56 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 1103 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.113915656859 18.822787376651
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang