6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Soos Gesien op Instagram
- Dwarlwinds Poort Farm, Pixley ka Seme District Municipality, 8765, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hidden Karoo Cottage is op 'n skaap- en beesplaas in die hartjie van die Karoo, tussen Britstown en Strydenburg, geleë. Hier kan gaste die sonsondergange en sterrehemel besigtig.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed het met elektriese komberse. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n binnebraai-area.
Daar is 'n 180 grade-stoep wat die noord- en westekant van die huis omring, wat dit ideaal vir oggendkoffie of skemerkelkies maak. Gaste kan ook die veilige stap- en bergfietsroetes op die plaas aandurf. Verder is daar geleenthede vir sterrekyk en voëlkyk, aangesien daar 'n verskeidenheid voëlspesies in die omgewing is. Die plaas bied ook ruimte vir piekniek en gaste kan hul Karoo-lambraaipakke vooraf bestel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Alme Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 64
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Dwarlwinds Poort Farm, Pixley ka Seme District Municipality, 8765, Noord-Kaap
- Gaste dink Hidden Karoo Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dwarlwinds Poort Farm, Pixley ka Seme District Municipality, 8765, Noord-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang