- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Leentjies Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
High Palms is 'n verwelkomende gastehuis in Langebaan. Die gastehuis is naby 'n strand vir vlieërplankry en seilplankry en dit is ideaal vir watersportentoesiaste. Alle gaste is welkom, van rolbalspelers tot voëlkykers en blommekykers. Ontspan en geniet die atmosfeer van dié gewilde Weskusdorp.
Akkommodasie word gebied in dubbel- of 2-enkelbedkamers wat en suite is. WiFi is beskikbaar.
Gaste kan van die gastekombuis gebruik maak. Dit is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het 'n warm stort buite waar gaste na 'n dag op die strand kan afspoel en hul vlieërplanke kan was.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Elvira Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 25 Leentjies Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink High Palms het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Leentjies Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang