Guinea Fowl Rooms - Hills and Dales Accommodation
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashanti Road, Plot 4, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Guinea Fowl Rooms – Hills and Dales Accommodation is geleë op 23 hektaar grond in Lanseria en bied 'n lieflike uitsig deur die bome en oor die golwende grasperke van die tuin. Die akkommodasie beskik oor pragtige tuine, asemrowende natuurskoon en 'n rustige atmosfeer. Daar is ook 'n wye verskeidenheid voëllewe.
Akkommodasie is beskikbaar in 1 dubbelslaapkamer met 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenheid bied uitsigte vanaf die gemaklike patio oor die betowerende tuin. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar. Die eenheid het sonkrag om die WiFi, ligte en TV aan die gang te hou tydens beurtkrag.
Gaste kan besienswaardighede soos die Leeupark, Sterkfontein-grotte, Maropeng, Wondergrotte en Hartbeespoortdam besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 64
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Ashanti Road, Plot 4, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
- Gaste dink Guinea Fowl Rooms - Hills and Dales Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashanti Road, Plot 4, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang