18 gaste
6 slaapkamers
11 beddens
6 badkamers
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Yzervarkensfontein, Gourits River, 1893, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cliff's Edge is op 'n plaas geleë, reg op die see, en is ongeveer 33 km vanaf Stilbaai. Hierdie lieflike vakansiehuis met slaapplek vir 18 mense bied 'n rustige atmosfeer, wat dit die ideale akkommodasie-opsie maak vir 'n groot groep vriende of familie.
Die huis bestaan uit 6 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer, en 'n ruim oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 3 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk, 2 kamers met 'n koningingrootte-bed in elk, en 'n kamer met twee enkelbeddens en 2 driekwartbeddens. Die huis beskik oor 2 groot vermaaklikheidsareas met ingeboude braaigeriewe binne en buite. Daar is ook 'n swembad met 'n afdak, pizza-oond, 'n tafeltennistafel en 'n pooltafel.
Die kombuis is toegerus met 3 yskaste en 'n gasstoof. Die eetkamertafel met sitplek vir 12 mense vorm deel van die kombuisarea. Die huis spog ook met 'n plonspoel op 'n houtdek vanwaar gaste die pragtige see-uitsigte kan geniet.
Vir u gerief is daar personeel wat op die perseel woon en graag help met die was van skottelgoed, mop van vloere en algemene skoonmaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Yzervarkensfontein, Gourits River, 1893, Wes-Kaap
- Gaste dink Cliff's Edge Farm House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Yzervarkensfontein, Gourits River, 1893, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang